Family friendly
Ma's Met 'n Missie - Baba- en swangerskapsverlies
Sat Oct 10, 08:30 - Sat Oct 10, 12:00
Upside Down Eatery
ABOUT
'n baie spesiale oggend vir mamma's wat deur baba- of swangerskapsverlies is, en vir vriendinne wat raad wil he oor hoe om hulle te ondersteun.
Alhoewel kinders altyd welkom is, sal ons voorstel dat kleintjies by die huis gelos word indien moontlik agv die tema.
DIRECTIONS
Ma's Met 'n Missie - Baba- en swangerskapsverlies
Upside Down Eatery
Cnr Lenchen Avenue, InsideOut Campus, Old Johannesburg Rd, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, South Africa
Get Directions