ABOUT
TINY SESSIONS // TIAAN RAAS
Ná jare op die pad saam met Georgetown, tussen verhoë, lang kilometers en songs wat hul eie lewe begin lei het tree Tiaan Raas hierdie keer nader vir sy eerste solo show.
Net 'n kitaar, stem en die stories agter die musiek.
Kom geniet 'n intieme aand van oorspronklike songs asook 'n paar gunstelinge wat saam met Georgetown geskryf is. Eerlik, rou en gevorm deur die paaie wat hy gestap het en die oomblikke wat by hom gebly het.
• Vula Food Shack
• 3 September 2026
• 19:30 – 21:00
• R200 p/p (limited seats available)
Kom sit nader. Hierdie een is vir die siel.