Aletta Francina de Kock: Jussie Sussie. Sondag, 29 November 2026 - Matinee by Centrestage at Baywest

Sun Nov 29, 14:00 - Sun Nov 29, 15:30

Centrestage @ Baywest

ABOUT

Aletta Francina de Kock: Jussie Sussie


Julle het gevra. Julle het gesoebat. Nou's sy terug!

Aletta Francina de Kock is terug in Gqeberha met haar treffervertoning Jussie Sussie – hierdie keer terug op versoek nadat haar vorige besoek aan Centrestage gehore laat skaterlag het.

Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enige iets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings, absurde observasies en die chaos van die lewe.

Moenie hierdie kans mis om een van Suid-Afrika se varsste komedietalente weer op die Centrestage-verhoog te beleef nie!


Geen onder 16's – Taal

Afrikaans

Genre: Stand-up Comedy


(Saterdag, 28 November 2026 – 19:30 (Deure open 18:00))

Sondag, 29 November 2026 – 14:00 (Deure open 12:30)

Centrestage@Baywest

Bring jou eie kos (geen drankies); Kontantkroeg beskikbaar.

Kaartjies: R200 via Quicket of Wendy (083 2255 401)

Blokbesprekings & Navrae: Kontak Wendy


DIRECTIONS

Aletta Francina de Kock: Jussie Sussie. Sondag, 29 November 2026 - Matinee by Centrestage at Baywest
Centrestage @ Baywest
100 Baywest Blvd, Hunters Retreat, Gqeberha, 6017
Get Directions

DISCOVER