Hoërskool Die Wilgers: Koorfees 2026
Wed Sep 2, 18:00 - Wed Sep 2, 22:00
Hoërskool Die Wilgers: Skoolsaal
ABOUT
Hoërskool Die Wilgers is trots om vanjaar weer 'n koorfees aan te bied!
Wees deel van 'n aand van koorsang 2 September 2026, in ons skoolsaal.
Deelnemende groepe:
- Hoërskool Die Wilgers Koor
- Tygies Marimba-Orkes
- Die Zwarimbas
- Hatfield Christian School Choir
- Curro Hazeldean Senior Choir
- Parktown Girls Choir
- Legator Academy Choir
Snoepie sal beskikbaar wees.
DIRECTIONS
Hoërskool Die Wilgers: Koorfees 2026
Hoërskool Die Wilgers: Skoolsaal
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions