Rocco de Villiers live in Stilbaai
Sun Nov 8, 14:00 - Sun Nov 8, 15:00
Rijké
ABOUT
Maak gereed vir 'n heerlike musikale kuier saam met Rocco de Villiers!
Met sy wêreldklas klavierspel, aansteeklike energie en kenmerkende humor skep Rocco 'n vertoning wat jou van die eerste noot af intrek. Geniet alles van bekende gunstelinge en oorspronklike komposisies tot opwindende boeremusiek-medleys wat sommer die voete laat jeuk. Dis 'n vertoning waar jy kan lag, saam sing, herinneringe maak en ja – selfs 'n draai op die dansvloer gooi. Een ding is seker: jy stap met 'n glimlag huis toe.
Tafel Besprekings:
Marijke 082 521 0193
Rensie 0826144344
Rijke Jongensfontein
Address: 1km op die Blombos pad, Jongensfontein