ABOUT
Pappa:
Dis dieselfde toneel. Maar ook heeltemal anders. Met dieselfde akteurs. Maar ook nie. Hulle is anders nou. Dis die remix.
Afraid of heights:
To jump. Or not to jump. That is the real question.
Trekker:
Vandag gaan jy oudisie vir vrou/girl/ma/dogter/vriendin/hoer!
F.U.R.K:
Wat as ons eerder partytjie hou as om totsiens te se?