No under 18s
STROOMPIE FEES
Sat Sep 19, 12:00 - Sun Sep 20, 00:02
IMPALA POTCHEFSTOOM
ABOUT
Stroompie Fees 2026
Maak gereed vir die eerste Stroompie Fees – ’n unieke samewerking tussen Impala en The Local Pub wat beloof om een groot partytjie te wees!
Met twee verhoë en ’n ongelooflike atmosfeer is daar iets vir almal.
- By Impala kan jy uitsien na optredes deur Zoë, Jaakie, BobbeJan en Sossi.
- By The Local Pub tree Daniel Wesley en Johan Loots op om die kuier aan die gang te hou.
- Maar dis nie al nie! Verwag:
- Beerpong-kompetisies
- 'n Suprise Joker Draw met verrassings en pryse
- Bingo
- Yskoue drankies, goeie kos en ’n ongelooflike atmosfeer
- Bring jou vriende en kom geniet ’n dag vol musiek, speletjies en onvergeetlike herinneringe.
- Datum: Saterdag, 19 September 2026
- Plek: Impala & The Local Pub, Potchefstroom
- Stroompie Fees – waar goeie musiek, goeie mense en goeie tye bymekaarkom!