ABOUT
By Pronk Filmfees word beide Pronk Digitaal-produksies en Pronk Film-kortfilms van 12 tot 14 Augustus op die groot skerm vertoon in Hoërskool Waterkloof se ouditorium.
Die Pronk Filmfees bied 'n eksklusiewe filmpremière-ervaring, volledig met:
- 'n Rooi tapyt
- Springmielies
- Onderhoude
- Pronkerazzi
- 'n V&A-sessie met die rolverdeling en beoordelaars direk ná die vertoning van jou film of digitale produksie.
DIRECTIONS
Pronk Filmfees
Hoërskool Waterkloof
C/O Boeing St &, Solomon Mahlangu Dr, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, South Africa
Get Directions