RKK Winterkonsert 2026

Wed Aug 12, 19:00 - Wed Aug 12, 20:30

NG Kempton- Kruin

ABOUT

Rheinberger Chamber Choir presents an evening of choral music to warm your hearts, where we are joined by Laerskool Kruinsig Seniorkoor, Laerskool Kruinsig Juniorkoor and East Rand Youth Choir. Come and join us for an evening filled with wonderful harmonies, rhythms and a love of music.


Rheinberger Kamerkoor bied 'n winterkonsert aan waar Laerskool Kruinsig se Seniorkoor, Laerskool Kruinsig se Juniorkoor en die Oosrandse Jeugkoor by ons aansluit vir 'n aand van koorsang om julle harte warm te laat klop. Sluit gerus by ons aan vir 'n konsert gevul met wonderlike harmoniëe, ritmes en liefde vir musiek.

DIRECTIONS

RKK Winterkonsert 2026
NG Kempton- Kruin
30 Fiskaal St, Glen marais, Kempton Park, 1619, South Africa
Get Directions