Every Nation Paarl-Wellington Mannedag
Sat Aug 22, 09:00 - Sat Aug 22, 19:00
Noord-Eind Primary School
ABOUT
Mannedag 2026: Kom Braai en Rugby Kyk!
Manne, julle word genooi na ’n onvergeetlike dag van goeie geselskap, vuur maak en rugby! Merk julle kalenders vir Saterdag, 22 Augustus, want ons hou Mannedag by Noord-Eind Laerskool.
Bring jou seun (14 jaar en ouer) en jou vriende saam om die dag met ons te deel! Jy kry afslag as jy meer as een kaartjie koop so nooi sommer n vriend.
Retief Burger kom deel ’n kragtige boodskap met ons en gaan ons in aanbidding lei.
Na die tyd gaan ons lekker saam braai (braaipakke word voorsien), die reuse-stryd tussen die Springboks en die All Blacks saam kyk!
Datum: Saterdag, 22 Augustus
Tyd: 09:00 tot 19:00
Plek: Noord Eind Laerskool
Wie: Jy, jou vriende en jou seuns (14J en op)
Jy is genooi! Kom deel die dag saam met ons!