Please Print all tickets - they will be used as vouchers to deduct the amount paid.
Vadersdag 17 Junie 2018
Sun Jun 17, 12:00 - Sun Jun 17, 17:00
Picanha Grill & Brewery
ABOUT
Kom bederf jou vader die vadersdag by Picanha Grill & Brewery Nigel. Met heerlikke kos, groot speel plek en vermaak deur Franzel De Wet vanaf 12:00 - 17:00 is Picanha Grill & Brewery Nigel die regte plek vir 'n lekker Vadersdag kuier. Binnekant is steeds 'n rustige atmosfeer met 'n Carvery teen R129.95pp. Bespreek 'n tafel aanlyn op ons website by www.picanha.co.za of skakel 0118147104DIRECTIONS
Vadersdag 17 Junie 2018
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions