Geraas Oppi Plaas Musiekfees
Thu Dec 31, 12:00 - Thu Dec 31, 23:00
Malkoppan Caravan Park Lambert's Bay
ABOUT
Desember is die tyd vir vakansie hou, ontspan, lekker kuier saam met familie en vriende en luister na goeie musiek !
2026 word afgesluit met GERAAS OPPI PLAAS Musiekfees , hierdie jaar spesiaal aangebied aan al Lambertsbaai en omliggende dorpe se inwoners en vakansiegangers. Die pragtige Malkoppan Gasteplaas geleë naby Lambertsbaai, is die ideale venue vir hierdie musiekfees. Kom luister na die jonger garde musikante nl.
MILLENNIUM en TINO.
Drank en etes sal te koop wees. Bring jou eie kampstoel en sonbeskerming saam.
Hekke open 12:00
Toegangsfooi:
Quicket - R160
By hek - R160