ABOUT
Desember is die tyd vir vakansie hou, ontspan , lekker kuier saam met familie en vriende en luister na goeie musiek ! GERAAS OPPI PLAAS Musiekfees word hierdie jaar spesiaal aangebied aan al Stilbaai, Jongensfontein en omliggende dorpe se inwoners en vakansiegangers.Die pragtige Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal , geleë naby Jongensfontein, is die ideale venue vir hierdie musiekfees. Kom luister na legendes nl. DOZI , RAY DYLAN en die jonger garde musikante nl. MILLENNIUM, VREDE, TINO, DASSIE en VELDBLOM. Drank en etes sal te koop wees.Bring jou eie kampstoel en sonbeskerming saam.
Hekke open 12:00
Toegangsfooi:
Quicket - R250
By hek - R300
VIP Area - R750 (sluit in verversings en meet and greet met musikante)