Marita van der Vyver - My jaar van vrees en vryheid

Thu Sep 10, 18:30 - Thu Sep 10, 21:00

Curro Hazeldean Hoërskoolsaal

ABOUT

Marita van der Vyver gesels oor haar nuutvrygestelde boek My Jaar van Vrees en Vryheid. Dit beloof om 'n ongelooflike ervaring te wees saam met die bekroonde skrywer.

Aanlyn kaartjies: R50

Kaartjies by die deur: R70

DIRECTIONS

Marita van der Vyver - My jaar van vrees en vryheid
Curro Hazeldean Hoërskoolsaal
Ridge Road, Hazeldean, Pretoria, 0040, South Africa
Get Directions

DISCOVER