Family friendly

Laurika se Tuiskoms

Wed Jul 15, 00:00 - Sat Aug 15, 00:00

Event is online

ABOUT

Ná byna vyf dekades, 25 albums en liedjies wat 'n nasie se hart verower het, maak die legendariese Laurika Rauch haar laaste buiging. Laurika se Tuiskoms is 'n intieme dokumentêr oor haar merkwaardige reis - van Kinders van die Wind en Stuur groete aan Mannetjies Roux tot by Huis - met eksklusiewe onderhoude, seldsame argiefmateriaal en openhartige oomblikke.

Dokumentêre musiekfilm

90 min


STROOM DIT NOU WÊRELDWYD

Vanaf 15 Julie - 15 Aug

Sodra jy jou kaartjie koop, sal jy ’n PDF-kaartjie per e-pos ontvang. Op die PDF sal jy die skakel vind waarmee jy die produksie gedurende die stroomtydperk kan kyk.



50 jaar se liedjies, een laaste buiging.