No under 13s

Die “Real Housewife“ deur Lizz Meiring

Sat Sep 12, 06:00 - Sat Sep 12, 09:15

Die Pienk Kerk

ABOUT


Die “ Real Housewife “

‘n Splinternuwe solostuk geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring

Vervaardig deur Artist Warehouse en Lizz Meiring produksies


5.30 PM | R400 INCL.

Saturday, 12 September

Including a Starter & Yanni's famous 'Pienk Kerk Pasta or Burger'

*Bring your bottle

Please arrive in good time; no formal seating arrangement

Tydsduur : 60 minute

Taal : Afrikaans met enkele Engels

Gradering : Enkele kru taal, maar dubbelsinnige verwysings na seks . Sal nie kinders onder 14 interesseer nie .


Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die tv program uitgesaai is . Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie . Nog steeds, wêreldwyd , word die “ Real Housewives “ reeks uitgesaai .

Maar wie is nou eintlik die ware - die “ real “ housewife ?”


In “ Die Real Housewife “ skep multi bekroonde aktrise, regisseur , skrywer en vervaardiger - Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter .


Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou.

In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring , gaan jy heerlik lag, kopskud , en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou na aan jou, herken . Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits tv sterre”.


Dit is verrassend, eietyds , warmhartig en baie vermaaklik!



DIRECTIONS

Die “Real Housewife“ deur Lizz Meiring
Die Pienk Kerk
24 Chatou Rd, Richmond, Johannesburg, 2109, South Africa
Get Directions