Portret Studies - DVD opname

Fri Feb 9, 09:00 - Fri Feb 9, 15:00

Musikland Teater

ABOUT

Kom wees deel van 'n lewendige DVD opname waar Mariqi 'n impressioenistiese realistiese portret studie gaan doen in Musikland se teater.

Vrae kan gevra word uit die gehoor ook. Elke persoon sal 'n opname van die DVD gratis ontvang. Ligte middagete, koffie, tee en sap word ingesluit.

Bespreek so gou as moontlik! Beperkte plek beskikbaar.

DIRECTIONS

Portret Studies - DVD opname
Musikland Teater
40 Dr James Moroka Ave, Potchefstroom, 2520, South Africa
Get Directions