Family friendly
Unika Hart Damesoggend
Sat Aug 15, 10:00 - Sat Aug 15, 13:00
Laerskool Unika
ABOUT
Vriende van Unika Hart
Ten Bate van die Unika Trust
Ons nooi dames in die gemeenskap om ook "Vriende van Unika Hart" te word.
Die Damesoggend is 'n samekoms wat fokus op bemoediging, saam kuier en groei.
Dit is 'n spesiale oggend gevul met inspirasie en eerlike gesprekke oor die mooi, die moeilike en die waarheid van vrou en ma-wees.
Alle opbrengste van die Damesoggend word geskenk aan die Unika Trust ten bate van behoeftige kinder in Laerskool Unika.
DIRECTIONS
Unika Hart Damesoggend
Laerskool Unika
Oak Ave & Abbot Rd, Robindale, Randburg, 2193, South Africa
Get Directions