Ek & My Huis | Kwartaal 3 Kursus

Tue Aug 4, 19:00 - Tue Aug 11, 19:00

Lewende Woord Centurion

ABOUT

LWC KURSUS: EK & MY HUIS


PETRA INSTITUUT BIED AAN: ’N FAMILIEKURSUS VIR DIE HELE GESIN (ALLE TIPE HUISHOUDINGS IS WELKOM)


Sterker Verhoudings. Dieper Geloof. Gesonder Gesinne.


Begin: 04 Augustus 2026 @ 19:00 | 8 Weke

Venue: Lewende Woord Centurion

Koste: R380 per enkelouer of R680 per paartjie.

*Kinders 18 en jonger is gratis. 


Wat laat 'n gesin floreer? Ontdek praktiese hulpmiddels vir beter kommunikasie, betekenisvolle gesinsgodsdiens, gesonde grense en waardes wat God se hart weerspieël.


Ek en My Huis is 'n interaktiewe kursus wat gesinne help om nader aan mekaar én nader aan God te groei.


"Maar ek en my huis, ons sal die Here dien." – Josua 24:15

DIRECTIONS

Ek & My Huis | Kwartaal 3 Kursus
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Get Directions