Genesingskool | Kwartaal 3 Kursus

Tue Aug 4, 19:00 - Tue Aug 11, 19:00

Lewende Woord Centurion

ABOUT

Om gelowiges toe te rus en te bemagtig in die genadegawe van genesing.


Dit is ons begeerte dat elke gelowige die bonatuurlike krag van die Heilige Gees in die area van genesing sal beleef.


Onderwerpe sluit in:

•Basiese beginsels van genesing

•Fisiese genesing

•Emosionele genesing

•Genesing deur bevryding


DIRECTIONS

Genesingskool | Kwartaal 3 Kursus
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Get Directions