FREE OPTIONS

WOW-telfees

Sat Oct 10, 10:00 - Sat Oct 10, 14:00

Vrouverenigingsaal

ABOUT

By die WOW-telfees ontdek leerlinge wiskunde is nie net vol breinknopers nie, maar kan ook groot pret wees. Hierdie spesiale dag is ’n hoogtepunt vir leerlinge wat deur die jaar aan die telfees deelneem. Onder leiding van dr. Erna Lampen en haar wiskunde-onderwysstudente word hulle deur speelse en kreatiewe aktiwiteite gelei wat hulle begrip verdiep en selfvertroue ontwikkel. Leerlinge ervaar wiskunde op ’n nuwe manier deur saam te werk en probleme op te los. Die program sluit in Desember af met ’n feestelike galageleentheid.


DIRECTIONS

WOW-telfees
Vrouverenigingsaal
7 De Beer Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions