FREE OPTIONS

WOW-kuier met skoolhoofde

Wed Oct 7, 14:30 - Wed Oct 7, 16:30

Stadsaal

ABOUT

Ondersteun deur AON


Skoolhoofde word uitgenooi om deel te wees van ’n gesellige kuier waar hulle gesels oor belangrike kwessies in die onderwys. Gespreksleiers fasiliteer interaktiewe gesprekke oor uitdagings, drome en moontlikhede, terwyl WOW se ondersteuning aan voornemende en huidige studente ook bespreek word. Skoolhoofde kry die geleentheid om idees uit te ruil en beste praktyke te deel. Elke skoolhoof ontvang ook ’n AON-geskenkpakkie.


DIRECTIONS

WOW-kuier met skoolhoofde
Stadsaal
26 Andringa St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions