FREE OPTIONS

WOW-debatfees

Sat Oct 10, 09:00 - Sat Oct 10, 15:00

Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou

ABOUT

Ondersteun deur die ATKV


Jong debatvoerders slyp deur die jaar hul vaardighede by verskeie WOW-ligabyeenkomste. Die beste groepe kom by die WOW-fees bymekaar vir die eindronde.


DIRECTIONS

WOW-debatfees
Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou
Arts and Social Sciences, Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7602, South Africa
Get Directions

DISCOVER