FREE OPTIONS
WOW-dag vir gr. 11's
Sat Oct 10, 08:30 - Sat Oct 10, 14:30
Krotoa Building
ABOUT
Ondersteun deur US Studentesake
Gr. 11-leerlinge kry die geleentheid om meer uit te vind oor studiemoontlikhede en die lewe ná skool. Afrikaans-spesialiste van die WKOD deel praktiese wenke oor hoe om vir die Nasionale Senior Sertifikaat-vraestel voor te berei. Leerlinge kry ook ’n beter idee van wat om van die tersiêre akademiese wêreld te verwag. Dit is ’n dag vol gesprekke en interaktiewe sessies wat nuwe perspektiewe bied. Die dag eindig met vermaak en ? ligte ete.
DIRECTIONS
WOW-dag vir gr. 11's
Krotoa Building
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7602, South Africa
Get Directions