FREE OPTIONS

WOW-koorfees

Wed Oct 7, 19:00 - Thu Oct 8, 21:00

Hoërskool Lückhoff

ABOUT

Ondersteun deur die US se departement van musiek


Vanjaar kan laer- én hoërskole hul kore inskryf om aan WOW se koorfees deel te neem. Deelnemers kry die geleentheid om hul sangvaardighede ten toon te stel, dirigeertegnieke te leer, en deur ander skole se energie en kreatiwiteit geïnspireer te word.




DIRECTIONS

WOW-koorfees
Hoërskool Lückhoff
98 Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7609, South Africa
Get Directions