Kuns op straat
Mon Oct 5, 10:30 - Mon Oct 5, 12:00
Ontmoet by Erfurthuis
ABOUT
Kuns in openbare ruimtes is deel van Stellenbosch se ryke kultuuromgewing, en vanjaar bied die Woordfees aan besoekers die geleentheid om dié skat te voet te verken saam met Hanlé Hill. Hier word wêreldbekende kunstenaars se handewerk nie beperk tot die ruimtes in geboue nie; dit kan deur almal op ons sypaadjies en in ons parke besigtig word – gratis. Op dié begeleide toer sien jy beelde van nader en hoor meer oor die agtergrond van elke werk.
5 OKT 10:30-12:00
Ontmoet by Erfurthuis, Ryneveldstraat
Begeleide toer: R165 | R195 by die deur
****************************************************************************************************
Art in public spaces is part of Stellenbosch’s rich cultural environment, and this year the Woordfees offers visitors the chance to explore these treasures on foot with Hanlé Hill. The work of world-renowned artists is not confined to indoor spaces and can be viewed by everyone on our sidewalks and in our parks – free of charge. On this guided tour you’ll see sculptures up close and learn more about the background of each piece.
5 OCT 10:30-12:00
Meet at Erfurthuis, Ryneveld Street
Guided tour: R165 | R195 at the door