FREE OPTIONS
Family friendly

Silas en die ysbeer op Tafelberg

Sat Oct 10, 09:00 - Sat Oct 10, 09:30

RSG/ATKV-vierkant

ABOUT

Silas en die ysbeer op Tafelberg is ’n pragtige prenteboek deur Zandré Coetzer en Annie Klopper met illustrasies deur die befaamde Studio Muti. Dit is gegrond op die gelyknamige rolprent wat einde Oktober uitgereik word en wat gedeeltelik gaan oor hoe kinders groot verliese soos die dood verstaan en verwerk. Kom luister hoe die akteur Beer Adriaanse, wat die rol van Brommel in die rolprent vertolk, uit die prenteboek voorlees, en beleef self Silas se droomwêreld.






DIRECTIONS

Silas en die ysbeer op Tafelberg
RSG/ATKV-vierkant
Sasol Art Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions

DISCOVER