FREE OPTIONS
No under 16s

RSG: Kuns met kontant

Tue Oct 6, 15:30 - Wed Oct 7, 17:00

RSG/ATKV-vierkant

ABOUT

Met Henco Kruger


Terwyl geld dikwels as ’n taboe-onderwerp beskou word, verskuif hierdie program die grense deur ikone van die sport-, vermaak- en sakewêreld te nooi om hul persoonlike stories, filosofieë en selfs struwelinge met geld te deel. Dit skep ’n program wat nie net hoogs relevant is nie, maar ook diep opvoedkundig. Kuns met kontant (die RSG-insetsel) is aangewys as die beste finansiële program op Suid-Afrikaanse radio by die 2025 Telkom-radiotoekennings.


Vervaardiger Carla Mackenzie




DIRECTIONS

RSG: Kuns met kontant
RSG/ATKV-vierkant
Sasol Art Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions