FREE OPTIONS

Hysteria: Vroue- en menopousemites

Sun Oct 4, 10:00 - Sun Oct 4, 11:00

Paul Roos-teater

ABOUT

Met Elsabé Brits (fasiliteerder), prof. Lizette Rabe (emeritus professor in joernalistiek), prof. Renata Schoeman (psigiater en medeprofessor, Universiteit Stellenbosch), dr. Liana Roodt (borskanker-spesialis)


Die woord "histerie" kom van die Griekse “hystera”, wat “uterus” beteken. Millennia al is vroue se pyn as blote emosie afgemaak. Ons praat eerlik oor hoe ’n studie in 2002 die reputasie van hormoonvervangingsterapie verpletter het. Ook oor mites, vrese en hoe hormonale veranderinge jou psigiese gesondheid beïnvloed – deur die lens van die komende kykNET-dokumentêr Meer as warmgloede – Wetenskap, waardigheid en vrouestemme.


4 OKT



**********************************************************************************************************


With Elsabé Brits (facilitator), prof. Lizette Rabe (emeritus professor in journalism), prof. Renata Schoeman (psychiatrist and associate professor, University of Stellenbosch), dr. Liana Roodt (breast cancer specialist)


The word hysteria traces back to the Greek hystera – meaning uterus. For centuries, women’s pain has been dismissed as mere emotion. We speak candidly about how a 2002 study shattered the reputation of hormone replacement therapy, and we confront the myths, fears, and realities of how hormonal shifts shape mental health through the lens of the upcoming kykNET documentary Meer as warmgloede – Wetenskap, waardigheid en vrouestemme.


4 OCT


DIRECTIONS

Hysteria: Vroue- en menopousemites
Paul Roos-teater
311 Suidwal Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions