FREE OPTIONS

Netwerk24-gespreksreeks: Vir ewig jonk

Fri Oct 9, 09:00 - Fri Oct 9, 10:00

Netwerk24 Diskoerstent

ABOUT

Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.


GLP1’s, peptiede en ’n nuwe geslag middels wat veroudering kan keer: Wat is waar en wat is wolhaar? Werk dit of werk dit nie, en waar is die gevare? Wat is die verantwoordelike manier om dit te gebruik (of nie)? Wat is “micro-dosing”? Hoe is hierdie middels besig om die mediese wetenskap en mense se leefstyl te verander?


DIRECTIONS

Netwerk24-gespreksreeks: Vir ewig jonk
Netwerk24 Diskoerstent
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions