FREE OPTIONS

Netwerk24-gespreksreeks: Geskiedenis vir die toekoms

Tue Jun 30, 00:00 - Sat Oct 17, 00:00

Netwerk24 Diskoerstent

ABOUT

Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.


Hoe lyk die ideale geskiedenis-kurrikulum en wat sê dit van ons eie belewenis van die geskiedenis en hoe ons na geskiedenis behoort te kyk? Van der Westhuizen gesels met proff. Jonathan Jansen, Nomalanga Mkhize en Albert Grundling.



DIRECTIONS

Netwerk24-gespreksreeks: Geskiedenis vir die toekoms
Netwerk24 Diskoerstent
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions