FREE OPTIONS
Netwerk24-gespreksreeks: Die bruin stem
Wed Oct 7, 09:00 - Wed Oct 7, 10:00
Netwerk24 Diskoerstent
ABOUT
Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
- Hoe bepalend gaan bruin kiesers se kruisies wees op 4 November? En wie is die nuwe geslag bruin leiers? Van der Westhuizen gesels met prof. Christi van der Westhuizen en dr. Christo van de Rheede.
DIRECTIONS
Netwerk24-gespreksreeks: Die bruin stem
Netwerk24 Diskoerstent
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions