FREE OPTIONS

Geskiedenis-gespreksreeks: Helde of slagoffers?

Wed Oct 7, 10:30 - Wed Oct 7, 11:30

Netwerk24 Diskoerstent

ABOUT

Met Fransjohan Pretorius, Lindie Koorts, Ruhan Fourie, Arnold van Dyk, Kabous Meiring (gespreksleier)


Wat het diegene wat in die Anglo-Boereoorlog geveg het aangetref toe hulle huiswaarts keer? En hoe het dié geskiedenis ons bygebly? Hoe het nasionalisme sy vastrapplek gekry met die oorlog ingeprent in ons kollektiewe psige, en wat van vandag? Ry ons op die rug van slagofferskap of word dit misbruik om ‘n nuwe volksgesindheid te kweek?


DIRECTIONS

Geskiedenis-gespreksreeks: Helde of slagoffers?
Netwerk24 Diskoerstent
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions