FREE OPTIONS

Geskiedenis-gespreksreeks: Die bittereinders en Gideon Scheepers

Thu Oct 8, 10:30 - Thu Oct 8, 11:30

Netwerk24 Diskoerstent

ABOUT

Met Arnold van Dyk, Lindie Koorts, Peter Greeff, Schalk van der Merwe, Kabous Meiring (gespreksleier)


Die bittereinders word in die moderne konteks dikwels verkwalik omdat hulle tot die einde geveg het in die Anglo-Boereoorlog. Sommige revisionêre en leunstoel-historici is van mening dat hulle daardeur net die lyding van vroue en kinders in die konsentrasiekampe verleng het. Maar wat van verbete aanhouers soos Gideon Scheepers? Hoe raak die lens waardeur ons na hulle kyk die Afrikaner-psige? Trauma, verset of heldhaftigheid?


DIRECTIONS

Geskiedenis-gespreksreeks: Die bittereinders en Gideon Scheepers
Netwerk24 Diskoerstent
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions