Family friendly
Vryburger Omgeemense van Kroonstad Knipmesbraai
Sat Sep 5, 12:00 - Sun Sep 6, 00:00
Bloekom Bos, Kroonstad
ABOUT
Kom geniet die groot Knipmes Braai & Manne-aand, aangebied deur Vryburger Omgeemense!
Dit gaan 'n heerlike dag van kuier, goeie samesyn en top-rugby wees.
Ons wys die groot wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks op die GROOTSKERM.
Alle opbrengste gaan vir 'n goeie doel in ons gemeenskap.
Besonderhede:
- Datum: Saterdag, 5 September
- Plek: Bloekombos, Kroonstad
- Tyd: Hekke open vanaf 12:00 | Spitbraai is gereed om 17:00
- Toegang: R200 per persoon
- Kontantkroeg. (Geen eie drank of koelers word toegelaat nie. Ondersteun asseblief die kroeg!)
Kontak vir navrae:
- Daniel: 074 859 4711
- Dean: 076 409 7469
- Adri: 072 772 7266
Kry jou kaartjie nou en kom geniet die dag saam met ons!
DIRECTIONS
Vryburger Omgeemense van Kroonstad Knipmesbraai
Bloekom Bos, Kroonstad
97R7+2P Kroonstad, South Africa
Get Directions