Family friendly

Theuns Jordaan Tribute deur AJ DeVos

Sat Nov 7, 19:00 - Sat Nov 7, 22:00

Stable Inn Lodge wedding and conference centre

ABOUT

TRIBUTE TO THEUNS JORDAAN – DEUR AJ DEVOS


Kom beleef ’n besondere aand waar die musiek en nalatenskap van Theuns Jordaan gevier word, 'n hele produksie saam gevat.

AJ DeVos bring hulde aan een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars met ’n aand gevul met die bekende liedjies en musiek wat Theuns Jordaan se naam deel van ons harte gemaak het.


Dit is meer as net ’n vertoning – dit is ’n produksie Tribute to a Legend. ’n Aand van musiek, herinneringe en daardie onvergeetlike Theuns Jordaan-treffers wat generasies saam laat sing het.


7 November 2026

Stable Inn Conference Centre, Springs

19:00


Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker aand uit in die hartjie van die Oos-Rand.


Beperkte kaartjies beskikbaar.

Kontant kroeg beskikbaar.

Geen eie drankies word toe gelaat nie.


Kom lig ’n glas, sing saam en vier die musiek van ’n legende.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Theuns Jordaan Tribute deur AJ DeVos
Stable Inn Lodge wedding and conference centre
11 Vlei Rd, Strubenvale, Springs, 1557, South Africa
Get Directions

DISCOVER