Family friendly
Biscuits vir Bella
Mon Jun 29, 09:00 - Wed Jul 1, 18:40
Nelspruit Primary School
ABOUT
In die verlate wêreld, huisves gwarrie-bessie-bosse en ‘n ou scrapyard vir ‘n jong en optimistiese Issa. Alleen verken sy die vlaktes, opsoek na ‘n manier uit. Opsoek na haar pa, maar word vasgepen deur ‘n staal-draad wat strek van sonsopkoms tot maan, en ‘n gruwelike dier wat in die donker skuil en huil. Hoor jy dit ook?
DIRECTIONS
Biscuits vir Bella
Nelspruit Primary School
32 Sarel Cilliers St, Sonheuwel Central, Mbombela, 1201, South Africa
Get Directions