Family friendly

Shakespeare met 'n twist

Fri Jul 3, 18:00 - Sat Jul 4, 19:00

Wilge-Teater

ABOUT

Wat doen jy as jou juffrou jou straf met detensie én ’n toets in een middag? Jy hou konsert!

Hierdie kreatiewe klas sit William Shakespeare se “Midsummer Night’s Dream” op die planke met ’n interessante twist. Maar tussen ’n passievolle pliggie, ’n skelm karnallie, ’n woud vol towerkuns en ’n liefdesbrief wat in die verkeerde hande beland, gaan hulle die toets slaag of gaan dit verander in een groot nagmerrie?

DIRECTIONS

Shakespeare met 'n twist
Wilge-Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041
Get Directions