Family friendly

HS Stellenbosch - Kô Lat Ons Sing 2026 met LS Stellenbosch en LS De Hoop

Mon Jul 27, 18:30 - Mon Jul 27, 21:00

Hoërskool Stellenbosch

ABOUT

KÔ LAT ONS SING! 2026


Kom beleef ’n aand van uitsonderlike musiek en koorgees met Hoërskool Stellenbosch se Kô lat ons sing!

Hierdie besondere konsert bring talentvolle sangers en musikante van verskillende ouderdomme saam op een verhoog. Geniet optredes deur die Laerskool De Hoop Juniorkoor, Laerskool Stellenbosch Seniorkoor, die Hoërskool Stellenbosch Drumline, Jazz- en Blaasensemble, die bekroonde Hoërskool Stellenbosch-koor, asook die gewilde a cappella-groep Brandslang.


Kom vier die vreugde van sang en gemeenskap met 'n aand van onvergeetlike musiek.

Kaartjies beskikbaar by Quicket

  • 27 Julie 2026
  • 18:30
  • R80 / R60 (Gallery)

Kô lat ons sing – en laat die musiek ons saambring!

DIRECTIONS

HS Stellenbosch - Kô Lat Ons Sing 2026 met LS Stellenbosch en LS De Hoop
Hoërskool Stellenbosch
Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions