Family friendly
Noordwes Jeugorkes en Gimmie-kamerkoor Lentekonsert
Fri Sep 4, 18:30 - Fri Sep 4, 21:00
Lekwena Wildlife Estate
ABOUT
Geniet ’n onvergeetlike aand van musiek saam met die Noordwes Jeugorkes en Gimmie-kamerkoor tydens hul Lentekonsert. Kom beleef die talent van jong musikante en ondersteun terselfdertyd ’n fondsinsameling vir ’n nuwe vleuelklavier. ‘n Heerlike musiekaand vir oud en jonk. Moet dit nie misloop nie.
Datum: Vrydag 4 September
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Lekwena Wildlife Estate
Kaartjies op Quicket
Vir navrae kontak Trudie 0824597702
Bring jou piekniekmandjie saam.
Geen eie drank. Kontantkroeg beskikbaar.
DIRECTIONS
Noordwes Jeugorkes en Gimmie-kamerkoor Lentekonsert
Lekwena Wildlife Estate
N12, Potchefstroom, 2531, South Africa
Get Directions