BHS Alumni - PAR3 Golf Day
Wed Aug 12, 14:00 - Wed Aug 12, 17:00
Hazendal Golf
ABOUT
SCROLL DOWN FOR ENGLISH
Hoërskool Brackenfell se Alumni bied met trots ons heel eerste fondsinsamelingsgeleentheid aan.
Kom sluit by ons aan vir ’n dag vol pret, opwinding en lekker kuier.
PAR 3 Gholfdag by Hazendal – Shotgun Start
Die prysuitdeling vind die aand plaas tydens die Duiweveiling by die Ossie Theron Sentrum. (Jou kaartjie vir die duiweveiling is by jou gholfkaartjie ingesluit.)
Kom kuier die aand saam en plaas jou bod op die duif wat jy dink die wedvlug gaan wen!
Daar sal verskeie kontantpryse, gelukkigtrekkings en nog baie meer wees om na uit te sien.
Ligte etes en drankies sal tydens die veiling voorsien word.
Alle fondse wat ingesamel word, sal ten bate van BHS se ondersteuningsdienste sowel as die Alumni-groep aangewend word.
//
Brackenfell High Alumni proudly presents our very first fundraising event.
Join us for a day filled with fun, excitement, and great company.
PAR 3 Golf Day at Hazendal – Shotgun Start
The prize-giving will take place that evening during the Pigeon Racing Auction at the Ossie Theron Centre. (Your auction ticket is included with your golf day ticket.)
Join us that evening and place your bid on the pigeon you think will take the winning flight!
There will be cash prizes, lucky draws, and plenty more to look forward to.
Light meals and refreshments will be provided at the auction.
All funds raised will go towards supporting BHS support services as well as the Alumni group.