No under 18s

Ori-Kole Manneaand

Sat Aug 22, 15:00 - Sun Aug 23, 02:00

ATKV Klein-Kariba

ABOUT

Hoërskool Warmbad nooi alle oudleerlinge, ouers, ondersteuners en vriende van die skool uit na ons jaarlikse Ori-Kole Manneaand 2026

22 Augustus 2026

ATKV Klein-Kariba

15:00 tot laat


Geniet ’n heerlike spitbraai, neem deel aan die veiling, kuier om die kampvuur en kyk die groot rugbytoets tussen die Springbokke en die All Blacks op ’n grootskerm.

Spesiale gaskunstenaars: Jan-Mattys, Aj De Vos en Carl Borchardt sal die aand se vermaak verskaf!


Koste:

• R350 per persoon

• R3000 vir ’n tafel van 10

Bring asseblief jou eie kampstoel en koelboks.


DIRECTIONS

Ori-Kole Manneaand
ATKV Klein-Kariba
R101, Bela-Bela, 0480, South Africa
Get Directions