Mon Aug 24, 15:30 - Wed Aug 26, 21:00
HOëRSKOOL ERMELO
Die verhoog is 'n ontsnapping vir ons SEISOEN VAN KEUSES. Maak die regte KEUSE en kom sien die talent van more. Moet nie hierdie produksies misloop nie. Kom sit agteroor en geniet ons stories.