Allegretto Toneelfees GAMPU WEEK TWEE

Mon Jul 27, 15:30 - Fri Jul 31, 21:00

KEN GAMPU THEATRE - SPRINGS

ABOUT

Die verhoog is 'n ontsnapping vir ons SEISOEN VAN KEUSES. Maak die regte KEUSE en kom sien die talent van more. Moet nie hierdie produksies misloop nie. Kom sit agteroor en geniet ons stories.


DIRECTIONS

Allegretto Toneelfees GAMPU WEEK TWEE
KEN GAMPU THEATRE - SPRINGS
24 2nd Ave, Springs Old, Springs, 1560
Get Directions