AHS MANNE-AAND (Galerykaartjies)
Thu Aug 6, 17:00 - Thu Aug 6, 23:00
AHS Potgietersaal
ABOUT
AHS MANNE-AAND
Paneelgesprek & Veiling
- Paneel: Jean de Villiers, John Smit, Fourie du Preez en Bakkies Botha
- Programleier: Andries Vermeulen
Hierdie platform is slegs vir individuele kaartjies op die galery (sluit ligte ete in).
Tafelbesprekings (R1000 pp of R10 000 per tafel) kan by [email protected] geplaas word.
DIRECTIONS
AHS MANNE-AAND (Galerykaartjies)
AHS Potgietersaal
1 Lynnwood Rd, Lynnwood, Pretoria, 0002
Get Directions