Family friendly

LEKKER FM Country Show saam met WEST!

Sat Aug 15, 19:00 - Sun Aug 16, 18:00

Kapstadt Brauhaus Centurion

ABOUT

LEKKER FM bied die Country Show saam met WEST by Kapstadt Brauhaus Centurion aan. Kom geniet ’n onvergeetlike middag of aand van uitstekende country-musiek, lekker kuier en die unieke Brauhaus-atmosfeer saam met een van Suid-Afrika se gewildste country-groepe.

Datums:

15 Augustus 2026 – 19:00

16 Augustus 2026 – 15:00

Kaartjies: R220 per persoon

Kaartjies is beskikbaar op Quicket. Tafels kan direk by Kapstadt Brauhaus bespreek word.

DIRECTIONS

LEKKER FM Country Show saam met WEST!
Kapstadt Brauhaus Centurion
130 Akkerboom St, Zwartkop, Centurion, 0157, South Africa
Get Directions