BHS Alumni - Pigeon Racing Auction
Wed Aug 12, 18:30 - Wed Aug 12, 22:00
Brackenfell Highschool
ABOUT
SCROLL DOWN FOR ENGLISH
Hoërskool Brackenfell se Alumni bied met trots ons heel eerste fondsinsamelingsgeleentheid aan.
Kom sluit by ons aan vir ’n and vol pret, opwinding en lekker kuier.
TC Botha, ’n kampioen-duiweboer van die Paarl, is alombekend vir sy vernuf met duiwe-wedvlugveilings.
Kom plaas jou bie op die duif wat jy dink die wedvlug gaan wen!
Daar sal verskeie kontantpryse, gelukkigtrekkings en nog vele meer wees om na uit te sien.
’n Ligte ete en drankies sal voorsien word
Alle fondse word ten bate van BHS se ondersteuningsdienste sowel as die alumni-groep ingesamel.
//
Brackenfell High’s Alumni proudly presents our very first fundraising event.
Join us for an evening of great fun, excitement, and connection.
We are excited to host TC Botha, a champion pigeon fancier from Paarl, well known for his expertise in racing pigeon auctions.
Come place your bid on the pigeon you think will take the win!
There will be cash prizes, lucky draws, and plenty more to look forward to.
A light meal and drinks will be provided.
All funds raised will go towards BHS’s support services as well as the alumni group.