2026 JUNIOR KONSERT - VERBY DIE HORISON
Mon Jul 27, 10:00 - Wed Aug 5, 23:59
Jan Celliers
ABOUT
JUNIOR KONSERT - VERBY DIE HORISON
SOMMIGE REISE VERANDER WAAR JY IS. ANDER VERANDER WIE JY IS.
- 27/07 Kleedrepetisie om 10:00 : Gratis! Ons nooi graag alle grootouers, au pairs en huishulpe uit wat dalk nie die aand vertonings kan bywoon nie.
- 28-30/07 Aandkonserte : Daar is 3 konsert-geleenthede vir u om na die konserte te kom kyk, ons vra asseblief dat elke gesin nie meer as 8 kaartjies per vertoning aankoop nie, om sodoende heerlike kykgenot vir elke gesin te verseker.
‘N REIS VAN MUSIEK, KULTUUR EN SELFONTDEKKING.
DIRECTIONS
2026 JUNIOR KONSERT - VERBY DIE HORISON
Jan Celliers
Lower Park Dr, Parkwood, Johannesburg, 2193, South Africa
Get Directions