FRANK FREEMAN Tiny Sessions

Fri Jul 17, 19:00 - Fri Jul 17, 21:00

VULA Food Shack

ABOUT

FRANK FREEMAN TINY SESSIONS


Gemeente… trek die leerbaadjies aan. Die Ritme Boer is oppad!


Frank Freeman bring sy eerste akoestiese VOLK set Pretoria toe. Klein genoeg dat jy die snare kan hoor vibreer en naby genoeg dat jy hoor hoe iemand se tannie in die hoek dalk ’n traan gaan wegvee en sê: “Ai tog, dis mooi.”


Slegs 50 kaartjies beskikbaar.


Vula | Blue Crane

17 Julie 2026

19:00 - 21:00


Wie nie waag nie, wen nie…



Maar vir nou, “kom ons drink op die een wat sy drome oorleef” het en klink n glasie op Frank Freeman! Sien julle Volk(en) daar!

SPOTIFY

DIRECTIONS

FRANK FREEMAN Tiny Sessions
VULA Food Shack
Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, South Africa
Get Directions