JUAN BOUCHER by Lourensford Wine Estate, Somerset Wes
Fri Aug 21, 19:00 - Fri Aug 21, 21:00
Lourensford Wine Estate
ABOUT
JUAN BOUCHER LIVE IN DIE LOURENSFORD WYNKELDER
Vir die eerste keer ooit tree Juan Boucher op tussen die indrukwekkende silwer wyntenks en die karaktervolle atmosfeer van die kelder. 'N musiekervaring wat veel meer as net 'n gewone vertoning beloof om te wees. Hierdie Kelder skep die perfekte ruimte om Juan se grootste treffers en gunsteling liedjies op 'n besonderse manier te beleef.
Verwag 'n aand van stories, musiek en herinneringe wat lank ná die laaste noot sal bly voortleef.
DATUM
21 Augustus 2026
PLEK
Lourensford Wynkelder, Somerset-Wes
TYD
Deure open: 18:00
Vertoning begin: 19:00
KAARTJIES
'Early Bird' : R250 per persoon
Standaard: R295 per persoon
BELANGRIKE INLIGTING
- Geen kinders onder 16 jaar
- Geen eie drank en kos word toegelaat maar daar sal te koop wees.
- Ongereserveerde sitplekke
- Ongelukkig is daar ook geen rolstoeltoegang tot die kelder beskikbaar nie.